Plasings

Wys tans plasings vanaf Maart, 2023

Cruywagenpark

Prent

Cruywagenpark Instandhouding en Herstelwerk

Prent
1. Elektriese kabels ✅ 2.a Vullis ( Sarel Hattingh str ) 2. b Vullisverwydering ✅ 3. Stormwater ( Riool pomp stasie en hv van Eeden en Sarel Hattingh str ) 4. Skerm/ Versperring /'Barrier' Sarel Hattingh str  5. Laag oorhangende takke (Bekker str) 6. Potgate/ Slaggate en verbrokkelde padoppervlakte  7. Straat ligte 8. Riool pomp stasie ( per ongeluk' herstel deur buurman deur private instansie te huur )✅ Alles Gerapporteer op CoE toep

Berig regstelling van die Cruywagenpark moorde agv die valse nuus wat deur News24 versprei is

 Alex Patrick Vier elektrisiëns wat deur Ekurhuleni-inwoners vermoor is terwyl hulle krag na hul woonbuurt probeer herstel het 10 Mrt Vier kontrakelektrisiëns is Maandag in Cruywagenpark vermoor nadat hulle deur sommige lede van die einste gemeenskap wat hulle kom help het, aangeval is. Die joernalis behoort homself te skaam om mense wat niks met die misdaad te doen het nie valslik te beskuldig van iets wat hul nie aanskuldig is nie.  Zweli Dlamini is 'n kompulsiewe leuenaar en die hofnar van Tanya Campbell. Agv die leuens het ons 10 dae sonder krag gesit omdat politieke mag belangriker is as diens. Ons gebied het riool en vullis probleme wat die veld en vlei besoedel. 'n Boom wat dreig om op karre te val en die pad te versper was maande gelede al gerapporteer saam met die trae reaksie om elektriese kabel, riool en vullisverwydering probleme, beloftes deur die Demokratiese Alliansie Burgermeesters komitee is gemaak en sou nou al uitgevoer gewees het, maar sedert verlede Donder...

SAPD en EMPD se stadige reaksie lei tot die dood van 4 elektriese Subkontrakteurs van Ekurhuleni #CeO

Interessant hoe koerante vals nuus versprei wat deur #CoE se hofsangers op gedis word sonder om die betrokke gemeenskap in die saak te ken! Hulle het ons ,Cruywagenpark, se krag kom herstel MAAR was deur 'n naburige gemeenskap Egoli en Graceland aangeval. Ons was alreeds meer as 24 uur sonder krag. Egoldi se krag was reeds herstel. Sekuriteit, SAPD en EMPD was ontbied. EMPD was nêrens in sig nie.Die koerante en CoE val die verkeerde gemeenskap aan, maar bevraagteken nie waarom die SAPD en EMPD nie wet en orde gehandhaaf het nie en waarom hulle nie die Subkontrakteurs se lewens gered het nie . 🤔 SAPD het op hul tyd opgedaag. Die 4 Subkontrakteurs was dood gesambok in hul teenwoordigheid. Hul het die toneel verlaat en die liggame net so gelos. EMRS was weggejaag maar het later terug gekeer .Die liggame is later die aand verwyder. Ons het toe 10 dae sonder krag gesit danksy valse nuus/ info verspreiding, politiek en onbekwame bestuur . Na 'n klomp gat lekkery  was ons krag 10 dae...

Woordvoerders en Vals Nuus

Prent
 Zweli Dlamini ,  Warren Gwilt , Alex Patrick - liars, liars, your pants are in fire ! mabule moreroa Besturende Direkteur by bmll konstruksie & Elektries - BMLL, 'n subkontrakteur vir kabelherstelwerk in Germiston./ Kontrakteurs van BMLL, 'n kabelherstel-subkontrakteur in Germiston Warren Gwilt, woordvoerder van die uitvoerende burgemeester,  Woordvoerder van die stad Ekurhuleni, Zweli Dlamini https://germistoncitynews.co.za/302171/electrical-contract-workers-mistaken-for-cable-thieves-killed/ Die joernalis wat leuens oor ons gemeenskap publiseer https://www.news24.com/news24/southafrica/news/contract-electricians-dispatched-to-restore-power-killed-by-residents-20230310 Die twee hofnarre / hof sangers ( ' Court Jesture's ' ) van die Burgermeester  . 'n Goeie leier praat vir hom / haarself en self met die Gemeenskap  Hoe lyk die gesigte van die oorledenes? 1. Onwettige buitel...

Seconds to Disaster - Or rather days - Murders on Illigal foreigners working as subcontractors for Ekurhuleni #CoE

The   photos  of events unfolding