Woordvoerders en Vals Nuus

 Zweli Dlamini ,  Warren Gwilt , Alex Patrick - liars, liars, your pants are in fire !

mabule moreroa

Besturende Direkteur by bmll konstruksie & Elektries - BMLL, 'n subkontrakteur vir kabelherstelwerk in Germiston./ Kontrakteurs van BMLL, 'n kabelherstel-subkontrakteur in Germiston

Warren Gwilt, woordvoerder van die uitvoerende burgemeester, 

Woordvoerder van die stad Ekurhuleni, Zweli Dlamini




https://germistoncitynews.co.za/302171/electrical-contract-workers-mistaken-for-cable-thieves-killed/

Die joernalis wat leuens oor ons gemeenskap publiseer
https://www.news24.com/news24/southafrica/news/contract-electricians-dispatched-to-restore-power-killed-by-residents-20230310

Die twee hofnarre / hof sangers ( ' Court Jesture's ' ) van die Burgermeester 
. 'n Goeie leier praat vir hom / haarself en self met die Gemeenskap 


Hoe lyk die gesigte van die oorledenes?
1. Onwettige buitelandse werkers? Hulle arrogante en aggressiewe houding het hul eie lewens gekos.
2. Dis waarom die blaam op 'n middelklas gemeenskap ( Cruywagenpark) eerder as om dit op Egoli en Graceland te plaas en self verantwoordelik te neem.
3. Dus 'n toesmeerdery dmv 'n sogenaamde  koerante met integriteit sonder dat die inwoners genader is.
4. Die Ekurhuleni Raad #CoE het ons baie emosionele en geldelike skade aangerig.Terwyl ons angstig gestaan en wag het vir die SAPD en EMPD onluste eenhede om in te tree het die moordenaars opgedaag en die oorledenes met sambokke aangeval. Die oorledenes is voor die SAPD met sambokke doodgeslaan.
5. Hoe kan die DEMOKRATIESE ALLIANSIE so ondemokraties wees ?!


🤔🤔🤔🤔

Opmerkings