Plasings

Wys tans plasings met die etiket #News24

Berig regstelling van die Cruywagenpark moorde agv die valse nuus wat deur News24 versprei is

 Alex Patrick Vier elektrisiëns wat deur Ekurhuleni-inwoners vermoor is terwyl hulle krag na hul woonbuurt probeer herstel het 10 Mrt Vier kontrakelektrisiëns is Maandag in Cruywagenpark vermoor nadat hulle deur sommige lede van die einste gemeenskap wat hulle kom help het, aangeval is. Die joernalis behoort homself te skaam om mense wat niks met die misdaad te doen het nie valslik te beskuldig van iets wat hul nie aanskuldig is nie.  Zweli Dlamini is 'n kompulsiewe leuenaar en die hofnar van Tanya Campbell. Agv die leuens het ons 10 dae sonder krag gesit omdat politieke mag belangriker is as diens. Ons gebied het riool en vullis probleme wat die veld en vlei besoedel. 'n Boom wat dreig om op karre te val en die pad te versper was maande gelede al gerapporteer saam met die trae reaksie om elektriese kabel, riool en vullisverwydering probleme, beloftes deur die Demokratiese Alliansie Burgermeesters komitee is gemaak en sou nou al uitgevoer gewees het, maar sedert verlede Donder...