Cruywagenpark Instandhouding en Herstelwerk

1. Elektriese kabels ✅
2.a Vullis ( Sarel Hattingh str )
2. b Vullisverwydering ✅
3. Stormwater ( Riool pomp stasie en hv van Eeden en Sarel Hattingh str )
4. Skerm/ Versperring /'Barrier' Sarel Hattingh str 
5. Laag oorhangende takke (Bekker str)
6. Potgate/ Slaggate en verbrokkelde padoppervlakte 
7. Straat ligte
8. Riool pomp stasie ( per ongeluk' herstel deur buurman deur private instansie te huur )✅
Alles Gerapporteer op CoE toep

Opmerkings