Cruywagenpark Instandhouding en Herstelwerk
1. Elektriese kabels ✅ 2.a Vullis ( Sarel Hattingh str ) 2. b Vullisverwydering ✅ 3. Stormwater ( Riool pomp stasie en hv van Eeden en Sarel Hattingh str ) 4. Skerm/ Versperring /'Barrier' Sarel Hattingh str 5. Laag oorhangende takke (Bekker str) 6. Potgate/ Slaggate en verbrokkelde padoppervlakte 7. Straat ligte 8. Riool pomp stasie ( per ongeluk' herstel deur buurman deur private instansie te huur )✅ Alles Gerapporteer op CoE toep