Plasings

Kaapse Reis 2024 Februarie

1. Brandstof koste 2. Reis afstand 3. Akkommodasie 4. Tydverdryf 

Slim ID Kaart

1. Registrasie Oplyn 2. Betaling 3. Afspraak 

Voertuig Registrasie/ Verandering van Eienaarskap

1. Afspraak

Bestuurders Lisensie Kaart Hernuwing

Bestuurders Lisensie kaart hernuwing 2024 02 15 Boksburg Verkeers Departement Lisensies 1. Oogtoets  2 .Afspraak maak 3. ID plus fotokopie/afskrif 4. Afspraak - Vul vorms in 5. Oogtoets kamer  - Vingerafdrukke en Foto 6. Betaal R228 Totaal R300 Verkeers Lisensie Departement  R362 7. Onthou 2 ID foto's R62 vir tydelike Bestuurders Lisensie R72 indien jou kaart alreeds verval het. R6 + R72 Afspraak tyd 10h00 - moet 1uur voor die tyd daar wees fwd 9h00 - 10h15 daar uitgestap.

Easier CAP Win10 Video Capture

Prent
Easier CAP  Gekoop by China Mark Hazelpark Germiston Prys R195 Sagteware skyf ingesluit het nie vir my Alcatel 10 3in1 Win10 Tablet/ Skootrekenaar gewerk nie Dus het ek maar geGoogle en op verskeie webblaaie af gekom.  Visser IO is die regte een , alhoewel die een sagteware wat hy aanbeveel nie werk vir my nie het die EasyCap fullCD version op die lys wat hy aanbeveel, wel gewerk. Gebruik die skyf se aktiverings kode. https://drive.google.com/uc?export=download&id=0B6jYdmLkYLehc25xdC1xc3hweVU https://visser.io/2015/06/easycap-drivers-for-windows-8-1/amp/ Dankie Visser I/O .

Cruywagenpark

Prent

Cruywagenpark Instandhouding en Herstelwerk

Prent
1. Elektriese kabels ✅ 2.a Vullis ( Sarel Hattingh str ) 2. b Vullisverwydering ✅ 3. Stormwater ( Riool pomp stasie en hv van Eeden en Sarel Hattingh str ) 4. Skerm/ Versperring /'Barrier' Sarel Hattingh str  5. Laag oorhangende takke (Bekker str) 6. Potgate/ Slaggate en verbrokkelde padoppervlakte  7. Straat ligte 8. Riool pomp stasie ( per ongeluk' herstel deur buurman deur private instansie te huur )✅ Alles Gerapporteer op CoE toep