Easier CAP Win10 Video Capture
Easier CAP
Gekoop by China Mark
Hazelpark
Germiston
Prys R195
Sagteware skyf ingesluit het nie vir my Alcatel 10 3in1 Win10 Tablet/ Skootrekenaar gewerk nie
Dus het ek maar geGoogle en op verskeie webblaaie af gekom.
Visser IO is die regte een , alhoewel die een sagteware wat hy aanbeveel nie werk vir my nie het die EasyCap fullCD version op die lys wat hy aanbeveel, wel gewerk. Gebruik die skyf se aktiverings kode.
https://drive.google.com/uc?export=download&id=0B6jYdmLkYLehc25xdC1xc3hweVU
https://visser.io/2015/06/easycap-drivers-for-windows-8-1/amp/
Dankie Visser I/O .

Opmerkings
Plaas 'n opmerking