Plasings

Wys tans plasings vanaf April, 2023

Easier CAP Win10 Video Capture

Prent
Easier CAP  Gekoop by China Mark Hazelpark Germiston Prys R195 Sagteware skyf ingesluit het nie vir my Alcatel 10 3in1 Win10 Tablet/ Skootrekenaar gewerk nie Dus het ek maar geGoogle en op verskeie webblaaie af gekom.  Visser IO is die regte een , alhoewel die een sagteware wat hy aanbeveel nie werk vir my nie het die EasyCap fullCD version op die lys wat hy aanbeveel, wel gewerk. Gebruik die skyf se aktiverings kode. https://drive.google.com/uc?export=download&id=0B6jYdmLkYLehc25xdC1xc3hweVU https://visser.io/2015/06/easycap-drivers-for-windows-8-1/amp/ Dankie Visser I/O .